57 selfs teenoor haar nageboorte wat tussen haar bene uitkom en teenoor haar kinders wat sy gebaar het,+ want sy sal hulle in die geheim eet by gebrek aan alles weens die beklemming en benoudheid waarmee jou vyand jou in al jou poorte sal insluit.+
15 Kan ’n vrou haar suigeling vergeet sodat sy haar nie oor die seun van haar moederskoot ontferm nie?+ Selfs hierdie vroue kan vergeet,+ maar ek sal jou nie vergeet nie.+