6 En Jehovah jou God sal jou hart en die hart van jou nageslag+ moet besny,+ sodat jy Jehovah jou God kan liefhê met jou hele hart en jou hele siel ter wille van jou lewe.+
19 En ek sal hulle een hart gee,+ en ’n nuwe gees sal ek in hulle plaas;+ en ek sal beslis die hart van klip uit hulle vlees verwyder+ en hulle ’n hart van vlees gee,+