Deuteronomium 5:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 As hulle maar net hierdie hart van hulle daartoe sou neig om my te vrees+ en om al my gebooie altyd te onderhou,+ sodat dit met hulle en hulle kinders tot onbepaalde tyd goed kan gaan!+ Psalm 115:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hy sal dié seën wat Jehovah vrees,+Klein sowel as groot.+
29 As hulle maar net hierdie hart van hulle daartoe sou neig om my te vrees+ en om al my gebooie altyd te onderhou,+ sodat dit met hulle en hulle kinders tot onbepaalde tyd goed kan gaan!+