21 “‘En jy mag nie toelaat dat enigeen van jou nageslag aan Molog+ gewy word nie.+ Jy mag die naam van jou God nie op dié manier ontheilig nie.+ Ek is Jehovah.+
9 En ek het ter wille van my naam opgetree, sodat dit nie ontheilig sou word voor die oë van die nasies onder wie hulle was nie,+ want ek het my voor hulle oë aan hulle bekend gemaak toe ek hulle uit Egipteland uitgelei het.+