Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 En ek sal beslis julle heilige hoogtes verdelg+ en julle reukwerkstaanders vernietig en julle lyke op die lyke van julle drekgode lê;+ en my siel sal julle eenvoudig verafsku.+

  • 1 Konings 13:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het hy deur die woord van Jehovah teen die altaar uitgeroep en gesê: “O altaar, altaar, só het Jehovah gesê: ‘Kyk! ’n Seun, gebore vir die huis van Dawid, met die naam Josiʹa!+ En hy sal beslis op jou die priesters van die hoogtes slag wat op jou offerrook laat opgaan, en hy sal mensebeendere op jou verbrand.’”+

  • Jeremia 16:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En ek sal eers die volle maat van hulle oortreding+ en van hulle sonde vergeld, omdat hulle my land ontheilig het.+ Met die lyke van hulle walglike dinge en hulle verfoeilike dinge het hulle my erfdeel gevul.’”+

  • Esegiël 8:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Toe het ek ingegaan en gesien, en kyk! daar was allerhande afbeeldings+ van kruipende en gruwelike diere,+ en al die drekgode van die huis van Israel,+ oral rondom op die muur gegraveer.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel