5 En ’n krygsmag van Galdeërs+ het die koning agternagesit, en hulle het hom in die woestynvlaktes van Jeʹrigo+ ingehaal;+ en sy hele krygsmag is van hom af verstrooi.
10 “‘“Daarom sal vaders kinders in jou eet,+ en kinders sal hulle vaders eet, en ek sal strafgerigte in jou voltrek en die res van jou in alle windrigtings verstrooi.”’+
21 En wat al sy vlugtelinge in al sy krygsbendes betref, deur die swaard sal hulle val, en dié wat oorbly, sal in alle windrigtings verstrooi word.+ En julle sal moet weet dat ek, Jehovah, dit gespreek het.”’+