53 Dan sal jy die vrug van jou liggaam moet eet, die vlees van jou seuns en jou dogters+ wat Jehovah jou God aan jou gegee het, weens die beklemming en benoudheid waarmee jou vyand jou sal insluit.
29 Daarop het ons my seun gekook+ en hom geëet.+ Toe het ek die volgende dag vir haar gesê: ‘Gee jou seun dat ons hom kan eet.’ Maar sy het haar seun weggesteek.”
9 En ek sal hulle die vlees van hulle seuns en die vlees van hulle dogters laat eet; en hulle sal elkeen die vlees van sy medemens eet, weens die beklemming en weens die benoudheid waarmee hulle vyande en dié wat hulle siel soek, hulle sal insluit.”’+