Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 34:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Toe het hy gesê: “As ek nou guns in u oë gevind het, o Jehovah, laat Jehovah dan asseblief in ons midde saamgaan,+ want dit is ’n hardnekkige volk,+ en u moet ons oortreding en ons sonde vergewe,+ en u moet ons as u eiendom neem.”+

  • Nehemia 9:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “En hulle, ja ons voorvaders, het vermetel gehandel+ en hulle nek verhard,+ en hulle het nie na u gebooie geluister nie.

  • Jeremia 3:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Daarom word oorvloedige reënbuie teruggehou,+ en daar was nie eens ’n lentereën nie.+ En jy het die voorkop gekry van ’n vrou wat prostitusie pleeg. Jy het geweier om verneder te voel.+

  • Jeremia 5:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 O Jehovah, is u oë nie op getrouheid gerig nie?+ U het hulle geslaan,+ maar hulle het nie siek geword nie.+ U het hulle uitgeroei.+ Hulle het geweier om dissipline aan te neem.+ Hulle het hulle aangesig harder as ’n groot rots gemaak.+ Hulle het geweier om terug te keer.+

  • Jeremia 7:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Maar hulle het nie na my geluister nie, en hulle het nie gehoor gegee nie,+ maar hulle het hulle nek bly verhard.+ Hulle het erger as hulle voorvaders gehandel!+

  • Esegiël 2:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En die kinders wat vermetel van aangesig+ en hard van hart+ is—ek stuur jou na hulle toe, en jy moet vir hulle sê: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê.’

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel