22 Daarom is u inderdaad groot,+ o Soewereine Heer Jehovah; want daar is geen ander soos u nie,+ en daar is geen God behalwe u+ onder almal van wie ons met ons ore gehoor het nie.
18 die Een wat aan duisende liefderyke goedhartigheid bewys+ en die oortreding van die vaders vergeld in die boesem van hulle kinders ná hulle,+ die ware God, die Grote,+ die Magtige,+ wie se naam+ Jehovah van die leërs+ is,