Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 83:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Sodat mense kan weet+ dat u, wie se naam Jehovah is,+

      U alleen die Allerhoogste+ oor die hele aarde is.+

  • Jeremia 16:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “Daarom, kyk, ek laat hulle weet; hierdie een keer sal ek hulle my hand en my mag laat ken,+ en hulle sal moet weet dat my naam Jehovah is.”+

  • Daniël 4:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 “En aan die einde van die dae+ het ek, Nebukadneʹsar, my oë na die hemel opgeslaan,+ en my verstand het tot my begin terugkeer; en ek het die Allerhoogste geloof,+ en die Een wat tot onbepaalde tyd lewe, het ek geprys en verheerlik,+ want sy heerskappy is ’n heerskappy tot onbepaalde tyd en sy koninkryk is van geslag tot geslag.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel