Job 34:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Hy verbreek magtiges+ sonder enige ondersoek,En hy laat ander in hulle plek opstaan.+ Jesaja 43:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Ook is ek altyd dieselfde;+ en daar is niemand wat verlossing uit my hand bewerkstellig nie.+ Ek sal bedrywig raak,+ en wie kan dit afwend?”+ 1 Korintiërs 10:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Of “wek ons Jehovah tot jaloesie op”?+ Ons is tog nie sterker+ as hy nie, of hoe?
13 Ook is ek altyd dieselfde;+ en daar is niemand wat verlossing uit my hand bewerkstellig nie.+ Ek sal bedrywig raak,+ en wie kan dit afwend?”+