23 Toe hulle by die Eskolstroomvallei+ kom, het hulle daar ’n loot met een tros druiwe afgesny.+ En hulle het dit aan ’n draagstok op twee van die manne gedra, en ook van die granate+ en van die vye.
4 En die verwelkende blom+ van sy pragtige sieraad wat op die hoof is van die vrugbare vallei, sal word soos die vroeë vy+ voor die somer, wat iemand, wanneer hy dit sien, insluk terwyl dit nog in sy palm is.
7Wee my,+ want ek het soos die ingesamelde somervrugte geword, soos die oesoorblyfsels van ’n druiweoes!+ Daar is geen druiwetros om te eet nie, geen vroeë vy, wat my siel sou begeer nie!+