Psalm 27:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Hoop op Jehovah;+ wees moedig en laat jou hart sterk wees.+Ja, hoop op Jehovah.+ Klaagliedere 3:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Jehovah is goed vir die een wat op hom hoop,+ vir die siel wat hom bly soek.+