Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 28:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “En jy, my seun Salomo, ken+ die God van jou vader en dien+ hom met ’n volkome hart+ en met ’n gewillige siel;+ want Jehovah deursoek alle harte,+ en hy onderskei elke neiging van die gedagtes.+ As jy hom soek, sal hy hom deur jou laat vind;+ maar as jy hom verlaat,+ sal hy jou vir ewig verstoot.+

  • Psalm 38:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 O Jehovah, voor u is al my begeertes,

      En my gesug is vir u nie verborge nie.+

  • Jesaja 26:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Met my siel het ek u in die nag begeer;+ ja, met my gees in my binneste bly ek u soek;+ want wanneer daar oordele van u af kom vir die aarde,+ sal die bewoners van die vrugbare land beslis regverdigheid+ leer.+

  • Sefanja 2:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 soek Jehovah,+ alle sagmoediges van die aarde,+ wat Sy regterlike beslissing uitgevoer het. Soek regverdigheid,+ soek sagmoedigheid.+ Moontlik+ sal julle verberg word in die dag van Jehovah se toorn.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel