2 Konings 24:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Gedurende dié tyd het die knegte van Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, na Jerusalem opgetrek, sodat die stad onder beleëring gekom het.+ 2 Konings 25:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En ’n krygsmag van Galdeërs+ het die koning agternagesit, en hulle het hom in die woestynvlaktes van Jeʹrigo+ ingehaal;+ en sy hele krygsmag is van hom af verstrooi. Jeremia 52:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Dít is die mense wat Nebukadreʹsar in ballingskap weggevoer het: in die sewende jaar, drieduisend-drie-en-twintig Jode.+
10 Gedurende dié tyd het die knegte van Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, na Jerusalem opgetrek, sodat die stad onder beleëring gekom het.+
5 En ’n krygsmag van Galdeërs+ het die koning agternagesit, en hulle het hom in die woestynvlaktes van Jeʹrigo+ ingehaal;+ en sy hele krygsmag is van hom af verstrooi.
28 Dít is die mense wat Nebukadreʹsar in ballingskap weggevoer het: in die sewende jaar, drieduisend-drie-en-twintig Jode.+