Psalm 103:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Jehovah het sy troon stewig gevestig in die hemel;+En oor alles het sy koningskap heerskappy gevoer.+ Psalm 115:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Wat die hemel betref, aan Jehovah behoort die hemel,+Maar die aarde het hy aan die mensekinders gegee.+ Psalm 136:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Dank die God van die hemel:+Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd.+
19 Jehovah het sy troon stewig gevestig in die hemel;+En oor alles het sy koningskap heerskappy gevoer.+
16 Wat die hemel betref, aan Jehovah behoort die hemel,+Maar die aarde het hy aan die mensekinders gegee.+