1 Konings 4:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En Juda+ en Israel het in veiligheid gewoon,+ elkeen onder sy eie wingerdstok en onder sy eie vyeboom,+ van Dan tot Berseʹba,+ al die dae van Salomo. Sagaria 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 “‘In dié dag’, is die woord van Jehovah van die leërs, ‘sal julle mekaar toeroep, terwyl julle onder die wingerdstok en onder die vyeboom is.’”+
25 En Juda+ en Israel het in veiligheid gewoon,+ elkeen onder sy eie wingerdstok en onder sy eie vyeboom,+ van Dan tot Berseʹba,+ al die dae van Salomo.
10 “‘In dié dag’, is die woord van Jehovah van die leërs, ‘sal julle mekaar toeroep, terwyl julle onder die wingerdstok en onder die vyeboom is.’”+