11 As hulle aanhou sê: “Gaan saam met ons. Laat ons in ’n hinderlaag lê vir bloed.+ Laat ons die onskuldiges in ’n skuilplek voorlê sonder enige rede.+
7 Hulle voete bly na pure slegtheid hardloop,+ en hulle is haastig om onskuldige bloed te vergiet.+ Hulle gedagtes is skadelike gedagtes;+ plundering en verbreking is op hulle grootpaaie.+