Spreuke 6:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 trotse oë,+ ’n valse tong+ en hande wat onskuldige bloed vergiet,+ Jesaja 59:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hulle voete bly na pure slegtheid hardloop,+ en hulle is haastig om onskuldige bloed te vergiet.+ Hulle gedagtes is skadelike gedagtes;+ plundering en verbreking is op hulle grootpaaie.+ Romeine 3:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “Hulle voete is vinnig om bloed te vergiet.”+
7 Hulle voete bly na pure slegtheid hardloop,+ en hulle is haastig om onskuldige bloed te vergiet.+ Hulle gedagtes is skadelike gedagtes;+ plundering en verbreking is op hulle grootpaaie.+