Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 77:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Die wolke het donderend water uitgegiet;+

      Die bewolkte lug het ’n geluid laat hoor.

      Ook het u pyle in alle rigtings gevlieg.+

  • Psalm 77:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Die geluid van u donder was soos strydwawiele;+

      Weerligstrale het die vrugbare land verlig;+

      Die aarde het in beroering geraak en begin bewe.+

  • Psalm 144:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Blits met weerlig sodat u hulle verstrooi;+

      Stuur u pyle uit sodat u hulle in verwarring bring.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel