Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 22:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En hy het pyle bly uitstuur, om hulle te verstrooi;+

      Weerlig, om hulle in verwarring te bring.+

  • Job 36:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 In sy hande het hy die weerlig bedek,

      En hy gee daaraan bevel teen ’n aanvaller.+

  • Psalm 18:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En hy het sy pyle bly uitstuur, om hulle te verstrooi;+

      En weerligstrale het hy afgeskiet, om hulle in verwarring te bring.+

  • Psalm 77:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Die geluid van u donder was soos strydwawiele;+

      Weerligstrale het die vrugbare land verlig;+

      Die aarde het in beroering geraak en begin bewe.+

  • Psalm 97:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Sy weerligstrale het die vrugbare land verlig;+

      Die aarde het dit gesien en ineengekrimp van pyn.+

  • Sagaria 9:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En oor hulle sal Jehovah gesien word,+ en sy pyl sal beslis soos weerlig uitskiet.+ En die Soewereine Heer Jehovah sal op die horing blaas,+ en hy sal beslis met die windstorms van die suide trek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel