Deuteronomium 8:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 en jy in jou hart sê: ‘My krag en die volle mag van my hand het hierdie rykdom vir my verwerf.’+ Psalm 37:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Moenie driftig wees oor die kwaaddoeners nie.+Moenie afgunstig wees op dié wat onregverdigheid bedryf nie.+
37 Moenie driftig wees oor die kwaaddoeners nie.+Moenie afgunstig wees op dié wat onregverdigheid bedryf nie.+