Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 16:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 ja, die vuurbakke van dié wat teen hulle eie siel gesondig het.+ En hulle moet dun metaalplate daarvan maak as ’n oortreksel vir die altaar,+ want hulle het dit voor Jehovah aangebied, sodat dit heilig geword het; en dit moet vir die kinders van Israel as ’n teken dien.’”+

  • 1 Konings 2:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Daarop het koning Salomo by Jehovah gesweer en gesê: “Mag God so aan my doen en mag hy so daaraan toevoeg+ as Adoʹnia hierdie saak nie ten koste van sy siel gespreek het nie.+

  • Spreuke 8:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Maar wie my mis, doen sy siel geweld aan;+ almal wat my intens haat, hulle het die dood lief.”+

  • Esegiël 18:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Die siel wat sondig—dié sal sterf.+ ’n Seun sal geen skuld dra weens die oortreding van die vader nie, en ’n vader sal geen skuld dra weens die oortreding van die seun nie.+ Die regverdigheid van die regverdige sal op hom wees,+ en die goddeloosheid van ’n goddelose sal op hom wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel