Eksodus 19:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En op die derde dag, toe dit oggend word, het daar donderslae en weerligstrale gekom,+ en ’n swaar wolk+ op die berg en ’n baie harde geluid van ’n horing,+ sodat die hele volk wat in die kamp was, begin bewe het.+ Psalm 18:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En in die hemel het Jehovah begin donder,+En die Allerhoogste het sy stem laat hoor,+Hael en brandende vuurkole. Hebreërs 12:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Want julle het nie genader wat betas kan word+ en wat met vuur aan die brand gesteek is+ en ’n donker wolk en dik duisternis en ’n storm+
16 En op die derde dag, toe dit oggend word, het daar donderslae en weerligstrale gekom,+ en ’n swaar wolk+ op die berg en ’n baie harde geluid van ’n horing,+ sodat die hele volk wat in die kamp was, begin bewe het.+
13 En in die hemel het Jehovah begin donder,+En die Allerhoogste het sy stem laat hoor,+Hael en brandende vuurkole.
18 Want julle het nie genader wat betas kan word+ en wat met vuur aan die brand gesteek is+ en ’n donker wolk en dik duisternis en ’n storm+