Jeremia 4:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En as jy beslis sweer:+ ‘So waar as Jehovah lewe in waarheid,+ in geregtigheid en in regverdigheid!’+ dan sal die nasies hulleself in hom seën en in hom oor hulleself roem.”+ Openbaring 21:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Elkeen wat oorwin, sal hierdie dinge beërf, en ek sal sy God wees+ en hy sal my seun wees.+
2 En as jy beslis sweer:+ ‘So waar as Jehovah lewe in waarheid,+ in geregtigheid en in regverdigheid!’+ dan sal die nasies hulleself in hom seën en in hom oor hulleself roem.”+