11 Met steensnyerswerk, met seëlgraveerwerk, moet jy die name van die kinders van Israel op die twee stene graveer.+ In goue monterings geset, moet jy hulle maak.+
27 Moenie werk vir die voedsel wat vergaan nie,+ maar vir die voedsel wat vir die ewige lewe bly,+ wat die Seun van die mens julle sal gee; want op hom het die Vader, ja, God, sy seël van goedkeuring gedruk.”+