Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 4:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Wie ook al van die water drink wat ek hom sal gee, sal nóóit dors word nie,+ maar die water wat ek hom sal gee, sal in hom ’n fontein van water+ word wat opborrel om die ewige lewe te gee.”+

  • Johannes 17:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Dít beteken die ewige lewe,+ dat hulle kennis inneem+ van u, die enigste ware God,+ en van die een wat u uitgestuur het, Jesus Christus.+

  • Romeine 6:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Want die loon wat die sonde betaal, is die dood,+ maar die gawe+ wat God gee, is die ewige lewe+ deur Christus Jesus, ons Here.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel