2 “Gaan, en jy moet voor die ore van Jerusalem uitroep en sê: ‘Só het Jehovah gesê:+ “Ek onthou nog goed die liefderyke goedhartigheid van jou jeug,+ die liefde toe jy verloof was,+ hoe jy agter my aan geloop het in die wildernis, in ’n onbesaaide land.+