Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 31:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Hierop het Hiskiʹa gesê dat eetkamers+ in die huis van Jehovah gereedgemaak moes word. Toe het hulle dit gereedgemaak.

  • Nehemia 12:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 Verder is daar op dié dag manne aangestel oor die sale+ vir die voorrade,+ vir die bydraes,+ vir die eerstelinge+ en vir die tiendes,+ om daarin uit die landerye van die stede die dele te versamel wat deur die wet vereis is+ vir die priesters en die Leviete;+ want die blydskap van Juda was weens die diensdoende priesters en Leviete.+

  • Nehemia 13:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En ek het uitgevind dat die dele+ van die Leviete nie aan hulle gegee is nie, sodat die Leviete en die sangers wat die werk gedoen het, weggeloop het, elkeen na sy eie grond.+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel