8 Só het Jehovah gesê: “Net soos die nuwe wyn+ in die tros gevind word en iemand moet sê: ‘Moet dit nie verderf nie,+ want daar is ’n seën daarin’,+ so sal ek doen ter wille van my knegte om nie almal te verderf nie.+
9 Maar julle is “’n uitverkore ras, ’n koninklike priesterdom, ’n heilige nasie,+ ’n volk vir spesiale besit,+ sodat julle die voortreflikhede alom bekend sou maak”+ van die een wat julle uit die duisternis tot in sy wonderbare lig geroep het.+