8 Wie het so iets gehoor?+ Wie het sulke dinge gesien?+ Sal ’n land+ op een dag met geboortepyne voortgebring word?+ Of sal ’n nasie+ met een slag gebore word?+ Want Sion het geboortepyne begin kry sowel as geboorte gegee aan haar kinders.
6 Gelukkig+ en heilig+ is enigeen wat deel het aan die eerste opstanding; oor hulle het die tweede dood+ geen gesag nie,+ maar hulle sal priesters+ van God en van die Christus wees en sal die duisend jaar lank saam met hom as konings heers.+