Psalm 112:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die goddelose sal dit sien en hom beslis vererg.+ ש [Sjin]Hy sal op sy tande kners en wegsmelt.+ ת [Tau]Die begeerte van die goddeloses sal vergaan.+ Matteus 8:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 terwyl die kinders van die koninkryk+ in die duisternis daar buite gegooi sal word. Dáár sal hulle gehuil en die gekners van hulle tande wees.”+
10 Die goddelose sal dit sien en hom beslis vererg.+ ש [Sjin]Hy sal op sy tande kners en wegsmelt.+ ת [Tau]Die begeerte van die goddeloses sal vergaan.+
12 terwyl die kinders van die koninkryk+ in die duisternis daar buite gegooi sal word. Dáár sal hulle gehuil en die gekners van hulle tande wees.”+