Psalms
ג [Giʹmel]
2 Sy nageslag sal magtig word op die aarde.+
ד [Daʹlet]
Wat die geslag van die regskapenes betref, dit sal geseën word.+
ה [Heʼ]
ז [Saʹjin]
4 Hy het in die duisternis as ’n lig vir die regskapenes opgegaan.+
ח [Get]
Hy is genadig en barmhartig en regverdig.+
ט [Tet]
5 Goed is die man wat genadig is+ en uitleen.+
י [Jod]
Hy hou sy aangeleenthede met geregtigheid in stand.+
כ [Kaf]
6 Want hy sal nooit wankel nie.+
ל [Laʹmed]
Die regverdige sal tot onbepaalde tyd in gedagtenis bly.+
מ [Mem]
7 Selfs vir slegte nuus sal hy nie bang wees nie.+
ס [Saʹmek]
8 Sy hart is onwrikbaar;+ hy sal nie bang wees nie,+
צ [ʽAʹjin]
Totdat hy op sy teenstanders neersien.+
פ [Peʼ]
9 Hy het wyd en syd uitgedeel; hy het vir die armes gegee.+
צ [Sadeʹ]
Sy regverdigheid hou vir ewig stand.+
ק [Kof]
Sy horing sal met eer verhef word.+
ר [Resj]
10 Die goddelose sal dit sien en hom beslis vererg.+
ש [Sjin]
Hy sal op sy tande kners en wegsmelt.+
ת [Tau]
Die begeerte van die goddeloses sal vergaan.+