1 Korintiërs 11:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Nadat hy die aandmaal geëet het, het hy ook dieselfde met betrekking tot die beker+ gedoen en gesê: “Hierdie beker beteken die nuwe verbond+ kragtens my bloed.+ Hou aan om dit, so dikwels as julle dit drink, tot my gedagtenis+ te doen.”
25 Nadat hy die aandmaal geëet het, het hy ook dieselfde met betrekking tot die beker+ gedoen en gesê: “Hierdie beker beteken die nuwe verbond+ kragtens my bloed.+ Hou aan om dit, so dikwels as julle dit drink, tot my gedagtenis+ te doen.”