Matteus 26:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Ook het hy ’n beker+ geneem, en nadat hy gedank het, het hy dit vir hulle gegee en gesê: “Drink almal daaruit;+ Markus 14:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En hy het ’n beker geneem, gedank en dit vir hulle gegee, en hulle het almal daaruit gedrink.+ 1 Korintiërs 10:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Die beker+ van seën wat ons seën, is dit nie deelgenootskap in die bloed van die Christus nie? Die brood wat ons breek,+ is dit nie deelgenootskap in die liggaam van die Christus nie?+
27 Ook het hy ’n beker+ geneem, en nadat hy gedank het, het hy dit vir hulle gegee en gesê: “Drink almal daaruit;+
16 Die beker+ van seën wat ons seën, is dit nie deelgenootskap in die bloed van die Christus nie? Die brood wat ons breek,+ is dit nie deelgenootskap in die liggaam van die Christus nie?+