Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 20:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 en hom aan mense van die nasies oorlewer om die spot mee te dryf en te gesel en aan die paal te hang,+ en op die derde dag sal hy opgewek word.”+

  • Lukas 23:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En hulle almal, die hele menigte, het opgestaan en hom na Pilatus toe gelei.+

  • Johannes 18:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Toe het hulle Jesus van Kaʹjafas na die goewerneur se paleis gelei.+ En dit was vroegdag. Maar hulle het self nie in die goewerneur se paleis ingegaan nie, sodat hulle nie verontreinig sou word nie+ maar die pasga sou kon eet.

  • Handelinge 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Die God van Abraham en van Isak en van Jakob,+ die God van ons voorvaders, het sy Kneg,+ Jesus, verheerlik,+ wat júlle oorgelewer+ en voor Pilatus se aangesig verloën het nadat hy besluit het om hom vry te laat.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel