15En onmiddellik met dagbreek het die hoofpriesters saam met die ouer manne en die skrifgeleerdes, ja, die hele Sanʹhedrin, beraadslaag,+ en hulle het Jesus geboei en hom weggelei en hom aan Pilatus oorgelewer.+
28 Toe het hulle Jesus van Kaʹjafas na die goewerneur se paleis gelei.+ En dit was vroegdag. Maar hulle het self nie in die goewerneur se paleis ingegaan nie, sodat hulle nie verontreinig sou word nie+ maar die pasga sou kon eet.