21 En hulle het ’n verbyganger, ’n sekere Simon van Sireʹne, wat van die platteland af gekom het, die vader van Aleksander en Rufus, gekommandeer om sy folterpaal op te tel.+
26 En terwyl hulle hom weggelei het, het hulle Simon, ’n sekere boorling van Sireʹne, wat van die platteland af gekom het, gegryp en die folterpaal op hom gesit om dit agter Jesus aan te dra.+