Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Markus 2:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Later was hy in sy huis aan tafel, en baie belastinggaarders+ en sondaars was saam met Jesus en sy dissipels aan tafel, want daar was baie, en hulle het hom begin volg.+

  • Markus 2:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Maar toe die skrifgeleerdes van die Fariseërs hom saam met die sondaars en belastinggaarders sien eet, het hulle vir sy dissipels begin sê: “Eet hy saam met die belastinggaarders en sondaars?”+

  • Lukas 5:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Hierop het die Fariseërs en hulle skrifgeleerdes by sy dissipels begin murmureer en gesê: “Waarom eet en drink julle saam met belastinggaarders en sondaars?”+

  • Lukas 7:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 Toe die Fariseër wat hom genooi het, dit sien, het hy by homself gesê: “As hierdie man ’n profeet was,+ sou hy geweet het wie en watter soort vrou dit is wat aan hom raak, dat sy ’n sondares is.”+

  • Lukas 15:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Gevolglik het die Fariseërs sowel as die skrifgeleerdes aanhoudend gebrom en gesê: “Hierdie man verwelkom sondaars en eet saam met hulle.”+

  • Lukas 19:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Maar toe hulle dit sien, het hulle almal begin brom+ en gesê: “By ’n man wat ’n sondaar is, het hy ingegaan vir verblyf.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel