Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 12:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En die man Moses was verreweg die sagmoedigste+ van al die mense wat op die oppervlak van die aarde was.

  • Sagaria 9:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Wees baie bly, o dogter van Sion.+ Roep triomfantlik uit,+ o dogter van Jerusalem. Kyk! Jou koning+ kom na jou toe.+ Hy is regverdig, ja, gered;+ nederig,+ en hy ry op ’n esel, ja, op ’n volgroeide dier, die hingsvul van ’n eselin.+

  • 2 Korintiërs 10:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En ek, Paulus, wat onder julle wel gering in voorkoms is,+ maar wat, wanneer afwesig, vrymoedig teenoor julle is,+ versoek julle dringend op grond van die sagmoedigheid+ en goedhartigheid+ van die Christus.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel