Psalm 147:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Jehovah ondersteun die sagmoediges;+Hy verneder die goddeloses tot die grond toe.+ Psalm 149:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Want Jehovah het behae in sy volk.+Hy versier die sagmoediges met redding.+ Matteus 11:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Neem my juk+ op julle en leer by my,+ want ek is saggeaard+ en nederig van hart, en julle sal verkwikking+ vir julle siele vind. Matteus 21:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “SÊ vir die dogter van Sion: ‘Kyk! Jou Koning kom na jou toe,+ saggeaard,+ en hy sit op ’n esel, ja, op ’n jong hings, die vul van ’n pakdier.’”+ 1 Petrus 3:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 maar laat dit die geheime persoon+ van die hart in die onverderflike versiering+ van die stille en sagmoedige gees+ wees, wat in die oë van God van groot waarde is.
29 Neem my juk+ op julle en leer by my,+ want ek is saggeaard+ en nederig van hart, en julle sal verkwikking+ vir julle siele vind.
5 “SÊ vir die dogter van Sion: ‘Kyk! Jou Koning kom na jou toe,+ saggeaard,+ en hy sit op ’n esel, ja, op ’n jong hings, die vul van ’n pakdier.’”+
4 maar laat dit die geheime persoon+ van die hart in die onverderflike versiering+ van die stille en sagmoedige gees+ wees, wat in die oë van God van groot waarde is.