12 As jy sê: “Kyk! Ons het dit nie geweet nie”+—sal hy wat die harte toets, dit dan nie bemerk,+ en hy wat let op jou siel, dit dan nie weet+ en die mens beslis volgens sy optrede vergeld nie?+
10 Want ons moet almal voor die regterstoel van die Christus openbaar gemaak word,+ sodat elkeen kan kry wat hom toekom vir die dinge wat hy deur die liggaam gedoen het, ooreenkomstig die dinge wat hy beoefen het, hetsy dit goed of veragtelik is.+
17 Verder, as julle die Vader aanroep wat onpartydig+ volgens elkeen se werk oordeel, moet julle julle gedurende die tyd van julle vreemdelingskap+ met vrees gedra.+