Kolossense 3:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 omdat julle weet dat julle van Jehovah+ die erfenis as die gepaste beloning sal ontvang.+ Dien die Heer, Christus, soos slawe.+ Openbaring 22:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “‘Kyk! Ek kom gou,+ en die loon+ wat ek gee, is by my, om elkeen volgens sy werk te vergeld.+
24 omdat julle weet dat julle van Jehovah+ die erfenis as die gepaste beloning sal ontvang.+ Dien die Heer, Christus, soos slawe.+