Levitikus 19:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Jy mag jou naaste nie verkul nie,+ en jy mag nie roof nie.+ Die loon van ’n loonarbeider mag nie die hele nag tot die oggend toe by jou bly nie.+ Deuteronomium 24:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Op sy dag moet jy hom sy loon gee,+ en die son mag nie daaroor ondergaan nie, want hy is in die moeilikheid en hef sy siel op na sy loon; sodat hy nie teen jou tot Jehovah roep+ en dit vir jou sonde word nie.+
13 Jy mag jou naaste nie verkul nie,+ en jy mag nie roof nie.+ Die loon van ’n loonarbeider mag nie die hele nag tot die oggend toe by jou bly nie.+
15 Op sy dag moet jy hom sy loon gee,+ en die son mag nie daaroor ondergaan nie, want hy is in die moeilikheid en hef sy siel op na sy loon; sodat hy nie teen jou tot Jehovah roep+ en dit vir jou sonde word nie.+