Matteus 12:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 En hy het sy hand na sy dissipels uitgesteek en gesê: “Kyk! My moeder en my broers!+ Romeine 8:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 want dié wat hy eerste erken het,+ het hy ook voorbestem+ om na die beeld+ van sy Seun gevorm te word,+ sodat hy die eersgeborene+ onder baie broers sou wees.+ Hebreërs 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want hy wat heilig sowel as dié wat geheilig word,+ stam almal van een af,+ en om hierdie rede skaam hy hom nie om hulle “broers” te noem nie,+
29 want dié wat hy eerste erken het,+ het hy ook voorbestem+ om na die beeld+ van sy Seun gevorm te word,+ sodat hy die eersgeborene+ onder baie broers sou wees.+
11 Want hy wat heilig sowel as dié wat geheilig word,+ stam almal van een af,+ en om hierdie rede skaam hy hom nie om hulle “broers” te noem nie,+