Matteus 26:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Terwyl hulle geëet het, het hy gesê: “Voorwaar, ek sê vir julle: Een van julle sal my verraai.”+ Lukas 22:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 “Maar kyk! die hand van my verraaier+ is by my aan tafel.+ Johannes 13:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Nadat Jesus hierdie dinge gesê het, het hy verontrus geword in die gees, en hy het getuig en gesê: “Voorwaar, voorwaar, ek sê vir julle: Een van julle sal my verraai.”+
21 Nadat Jesus hierdie dinge gesê het, het hy verontrus geword in die gees, en hy het getuig en gesê: “Voorwaar, voorwaar, ek sê vir julle: Een van julle sal my verraai.”+