Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 6:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 In dié tyd het die hoë amptenare en die satrape heeltyd die een of ander voorwendsel teen Daniël probeer vind met betrekking tot die koninkryk;+ maar hulle kon hoegenaamd geen voorwendsel of verdorwenheid vind nie, aangesien hy betroubaar was en daar hoegenaamd geen nalatigheid of verdorwenheid in hom gevind is nie.+

  • Matteus 26:59
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 59 Intussen het die hoofpriesters en die hele Sanʹhedrin valse getuienis teen Jesus gesoek om hom dood te maak,+

  • 1 Petrus 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Behou ’n goeie gewete,+ sodat hulle wat minagtend van julle goeie gedrag in verband met Christus praat,+ in die saak waarin daar teen julle gepraat word, beskaamd sal word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel