Eksodus 20:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “Jy mag as ’n getuie nie valse getuienis teen jou medemens aflê nie.+ Deuteronomium 19:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 As ’n getuie wat geweld beraam, teen ’n man opstaan om ’n aanklag van opstand teen hom in te bring,+ Psalm 35:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Gewelddadige getuies staan op;+Wat ek nie geweet het nie, vra hulle my.+ Spreuke 19:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 ’n Valse getuie sal nie ongestraf bly nie,+ en hy wat leuens uitstrooi, sal nie ontkom nie.+
16 As ’n getuie wat geweld beraam, teen ’n man opstaan om ’n aanklag van opstand teen hom in te bring,+