Deuteronomium 28:52 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 52 En hulle sal jou inderdaad in al jou poorte beleër totdat jou hoë en versterkte mure waarop jy vertrou, in jou hele land val, ja, hulle sal jou beslis beleër in al jou poorte in jou hele land wat Jehovah jou God aan jou gegee het.+ Deuteronomium 32:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Ag, was hulle maar wys!+ Dan sou hulle daaroor peins.+ Hulle sou ag gee op hulle uiteinde.+
52 En hulle sal jou inderdaad in al jou poorte beleër totdat jou hoë en versterkte mure waarop jy vertrou, in jou hele land val, ja, hulle sal jou beslis beleër in al jou poorte in jou hele land wat Jehovah jou God aan jou gegee het.+