Matteus 7:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “Hou op om te oordeel,+ sodat julle nie geoordeel word nie; Romeine 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Daarom is jy onverskoonbaar,+ o mens, wie jy ook al is, as jy oordeel;+ want in die aangeleentheid waarin jy ’n ander oordeel, veroordeel jy jouself, aangesien jy wat oordeel,+ dieselfde dinge beoefen.+ Romeine 14:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Maar waarom oordeel jy jou broer?+ Of waarom sien jy ook neer op jou broer? Want ons sal almal voor die regterstoel+ van God staan;
2 Daarom is jy onverskoonbaar,+ o mens, wie jy ook al is, as jy oordeel;+ want in die aangeleentheid waarin jy ’n ander oordeel, veroordeel jy jouself, aangesien jy wat oordeel,+ dieselfde dinge beoefen.+
10 Maar waarom oordeel jy jou broer?+ Of waarom sien jy ook neer op jou broer? Want ons sal almal voor die regterstoel+ van God staan;